About Course
“Suurlemoen” is ‘n jeugroman geskryf deur die bekende Afrikaanse skrywer Jaco Jacobs. Die boek fokus op die uitdagings en avontuurlike ervarings van ‘n groep tieners, wat hulle in ‘n keerpunt in hul lewens vind.
Course Content
Week 5: 5/5/2025 Donderdag Suurlemoen! HF13-23
-
Storieontwikkeling (Slide Show)
-
HF13-23 Oorsig van Storie (Video)
-
Groep Vasvra: Hf 13-15 (Ppt – Waar/Onwaar)
-
Groep Vasvra: HF 16-19 (Ppt – Waar/Onwaar)
-
Groep Vasvra HF 20-23 (Ppt Waar/Onwaar en Insig)